Skoukampioen kom uit ons kontrei PDF Print E-mail
News - Aktueel
Wednesday, 17 September 2008 20:40
Untitled Document

Drakensoetoe Lancelot is ’n Bronbergse perd wat groot geskiedenis gemaak het by die Pretoriase Skou. Dit is die eerste keer dat dieselfde perd beide die Nooitgedachter Victor Ludorum en Nooitgedachter Perd van die Jaar trofeë by die skou kon wen. Lancelot het ook die Kampioen Werkperd, Kampioen Werk- Jagperd en Reserwe Kampioen Ryperd trofeë gewen en was tweede in die‘dressage’ afdeling.

Dié kampioen behoort aan Ilze en Johan Prinsloo en hy word by Liberty Stables op die Boschkop-pad gestal.


Ilze Prinsloo op haar skoukampioen Drakensoetoe Lancelot



Beoordelaar Helen Gilfillan oorhandig een van die vele trofe wat Drakensoetoe Lancelot op die Pretoriase Skou gewen het aan sy eienaars Ilze en Johan Prinsloo

 

 

© 2019 Die/The Bronberger