Bronnie groei en verbeter Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 26 August 2014 08:09
Untitled Document

Anton Cloete van Rietfontein skryf:
Ek volg julle nog al die pad, en ek wil julle gelukwens met ’n publikasie wat baie goed begin het, maar steeds met groot stappe gegroei en verbeter het deur die jare. Dis ’n moerse plesier om die Bronnie elke maand in my posbus te ontdek!

Baie liefde en ondersteuning.

 

© 2020 Die/The Bronberger