Die witkeelswaeltjies is die eerste wat weer hulle verskyning maak ná die wintervakansie. Dié outjie voer ‘n perfekte landing uit op sy stomp by die Rietvleidam. Lees meer oor dié soort swaeltjie op Die eerste swaeltjie om terug te keer. Die foto is deur Gerhard Scheepers geneem
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za