Bronnie is sonder weerga Print E-mail
News - Briewe
Thursday, 25 September 2014 18:02
Untitled Document

Nellie Roos van Grootfontein skryf:
Baie geluk en baie dankie vir ‘n pragtige tydskrif – Die Bronberger. Om die regte woorde te vind om julle na waarde te bedank vir ‘n tydskrif sonder weerga, is baie moeilik.

Dis ‘n voorreg om vir die afgelope twaalf jaar al ‘n tydskrif oop te maak wat so smaakvol uiteengesit, vol nuttige en insiggewende inligting, artikels en gebeure van ons kontrei en, ook ‘n spasie vir toeka se dae. Iets vir almal.

Dit wil gedoen word! Julle kry ‘n groot ‘veer’ in julle hoed.

Baie spesiaal dankie aan al die adverteerders; sonder julle het ons more dalk nie ‘n Bronnie nie.

 

© 2020 Die/The Bronberger