Karen Britz van Rayton skryf:
Dankie vir hierdie puik tydskrif. En dankie vir die gereelde kennisgewing van verspreiding. Ek mis nou geen uitgawe meer nie.
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za