News -
Briewe
|
Monday, 27 October 2014 23:11 |
Untitled Document
Sandra van Staden van Wonderboom-suid skryf:
Briefie aan Die Bronberger! Ek geniet Die Bronberger baie. My gunsteling plek in Cullinan is Villagers. En daar het ek die eerste keer kennis gemaak met die Bronnie!
Dan wil ek dankie sê vir Rix wat al die pad van Pretoria Noord Akasia spesiaal na my huis toe gery het, en ons advertensie bespreek het.
Thanx Rix dat jy weereens vir my Die Bronberger vandag kom aflewer het. Waardeer jou vriendelikheid en jou moeite. |
|