Voertuie gesteel PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 23 June 2015 01:14
Untitled Document

Louise Herselman van Cullinan skryf:
Hier in Cullinan in die vierkant se parkering, ondanks 'karwagte' by ons enigste winkelsentrum, naby die polisiestasie, is daar twee voertuie gesteel op Vrydag 29 Mei.

Is dit moontlik dat julle deur middel van Die Bronberger mense kan waarsku om versigtig te wees.

Dankie byvoorbaat.

 

© 2019 Die/The Bronberger