Kragdrade se werk PDF Print E-mail
News - Aktueel
Monday, 22 June 2015 23:33
Untitled Document

Dit het 'n gespook afgegee om 'n veldbrand vroeg in Junie in Bashewa onder beheer te bring. Blykbaar is die brand deur kragdrade van Eskom op Herman Nelson se hoewe veroorsaak. Volgens Herman is kragdadrade ses maande gelede op die plot gesteel. Eskom het dit vervang maar nie die moeite gedoen om die drade te begrawe nie. ‘n Buurman het gesien hoe vonke by die laste in die kragdrade uitspat, voor die veldbrand begin het.


Foto’s: Gnatius de Lange

 

© 2019 Die/The Bronberger