Wil Bronnie in pos kry PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 27 July 2015 23:15
Untitled Document

Hannes van der Westhuizen van Kempton Park skryf:
Ons het verlede jaar Augustus ’n ‘photo shoot’ by die Cullinan-stasie gehad met my eerste kleinkind. Ons het op Cullinan besluit oor die rustige atmosfeer. Ons is van Kempton Park.

Ek het toe ’n uitgawe van die Bronnie raakgeloop en was beïndruk met julle puik tydskrif. Wil julle nie asseblief vir my die tydskrif aanstuur nie? Dit sal wonderlik wees.

Ons het ‘n maandelikse intekendiens vir lesers wat buite ons verspreidingsgebied woon. Dié diens is ongelukkig nie gratis nie. Jy kan ‘n jaar se Bronbergers vooruit bestel teen R295. Stuur jou naam, posadres, telefoonnommer en e-pos adres aan This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of faks dit aan 086-650-7860 en ons sal die intekenvorm vir jou stuur. – Red
 

© 2019 Die/The Bronberger