Dankie vir Bronnie PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 25 August 2015 06:13
Untitled Document

Annette Prinsloo van Donkerhoek skryf:
Dankie vir Die Bronberger. Dit is die lekkerste tydskrif wat sonder spelfoute aangebied word.
Kundige en baie interessante leesstof wat maande en selfs jare later nog na verwys word.

My tydskrifrakkie is vol Bronnies en elke keer is daar ’n berig wat ek haastig gelees het en weer van vooraf geniet.

Uit ‘toeka se dae’ is geskiedenis wat lekker aangebied word en lekker lees.

Ek gebruik die adverteerders in Die Bronberger en ek neem elke keer ’n ekstra Bronnie vir ons ander seun en familie wat in Montana woon. Hulle geniet ook die tydskrif.

 

© 2019 Die/The Bronberger