Ponie terug by huis PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 25 August 2015 06:14
Untitled Document

Maxie Willemse van Zwavelpoort skryf:

Ek wil net vir Die Bronberger baie dankie sê dat die forum vir kommunikasie daar is.

My African Grey papegaai, Ponie, het Saterdag 25 Julie uit sy hok ontsnap. Hy het weggevlieg in ‘n suid-oostelike rigting vanaf baie naby aan die hoek van die Boschkop-pad en Lynnwoodweg.


Ponie

Ponie het na omswerwinge by Vincent de Villiers-hulle uitgekom. Hulle het hom met liefde baie goed versorg. Dankie julle!

Hy is terug in sy hok by my. Hy sien goed daar uit – eet en slaap om verlore krag terug te kry.

 

© 2019 Die/The Bronberger