Sien uit na toeka-boek PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 25 August 2015 06:14
Untitled Document

Tim de Wit van Barendshoek skryf:
Ja, ons lees die Bronnie gereeld en die hele familie wat kom kuier vra altyd vir een om saam te vat!

Ons lys vir bestellings vir die toeka-boek is sover sewe; ek dink ek moet voorsiening maak vir tien.

Daar sal altyd navraag wees vir meer, by ons of by julle.

Julle sal nie opgeskeep sit met ‘n paar ekstra nie. Pasop! Julle gaan maklik ‘n paar duisend moet druk!
Julle kan gerus met CNA en PNA praat; ek is seker hulle sal ook daarvan op die rak wil sit.

 

© 2019 Die/The Bronberger