Doe zo voort PDF Print E-mail
News - Briewe
Sunday, 27 September 2015 17:18
Untitled Document

Marie Hattingh van Rayton skryf:
Baie dankie vir al die baie moeite wat deur die redaksie en medewerkers gedoen word om hierdie ekstra uitstekende maandelikse Bronberger(s) saam te stel en te sorg dat ons dit gereeld kan afhaal waar ons besigheid doen in Rayton en Cullinan.

Julle onvermoeide ywer word waardeer deur, ek is seker nié net ek en die ou man nie, maar elke Bronnie-leser.

Doe zo voort en ons sal dit weer en weer en weer geniet.

 

© 2019 Die/The Bronberger