News -
Briewe
|
Sunday, 27 September 2015 15:20 |
Untitled Document
Deon van Rensburg van die Boschkopse GPF skryf:
Dankie vir julle inset in die gemeenskap. Dis ongelooflik hoeveel mense Die Bronberger (in detail) lees en die oproepe wat ek gekry het na die GPF Mandela-projek wat julle geplaas het.
Gaan GROOT! |
|