Pure plaas op plattelandse prettrap PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Sunday, 27 September 2015 15:40
Untitled Document

Die Witpoortse bergfietswedren op Saterdag 29 Augustus het ‘n paar tipies plattelandse verrassings opgelewer. Deelnemers moes planmaak toe ‘n boer uit die omgewing besluit het om dié dag met sy beeste te trek.


Die kleuter-prettrap

Dié prettrap was ‘n graad sewe fondsinsamelingsprojek met ’n 45 km, 20 km, 10 km, 5 km of 2 km roete en selfs ‘n kleuter-prettrap.


Prettrappers met die boer wat met sy beeste-trek in die agtergrond

Oud en jonk kon deelneem, van die mees professioneles met die dikste wiele tot die kleinste mannetjie wat ‘n 20 km resies aangedurf het met ‘n krat waarin hy sy water saamgery het.


Tussen die beeste

 

© 2019 Die/The Bronberger