Musiekblyspel se kaartjies gou uitverkoop PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Sunday, 27 September 2015 15:42
Untitled Document

‘Footloose – The Musical’ is van 11-15 Augustus deur Hoërskool Garsftontein se musiekblyspelgeselskap in die Atterbury Teater aangebied. ‘Footloose’ was die skool se sewende produksie in soveel jare. Alle kaartjies vir die week se vertonings was reeds op die eerste dag uitverkoop en ‘n addisionele vertoning is op die Saterdagmiddag gehou

 

© 2019 Die/The Bronberger