Cullinan hou weer revue PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Sunday, 27 September 2015 15:43
Untitled Document

Cullinan Gekombineerde skool se jaarlikse revue, Lithakazi – “alles se oorsprong is van een” – is met groot glans in die week rondom 26 Augustus aangebied.


Foto: Elsabé Maré

Die week se opvoerings het vol sale gesien en die gala-aand was ‘n treffer. Volgens Gert Swart, die skoolhoof en die gees agter die revue, gaan dit om die vreugde en verrassing.

 

© 2019 Die/The Bronberger