Hoekom verwoesting saai? PDF Print E-mail
News - Briewe
Sunday, 27 September 2015 15:25
Untitled Document

Lucia Greyling van Cullinan skryf:
Tannie Marcella de Boom se unieke kleihuis en haar muurskilderye teen mure in ons mooi dorp was nog altyd vir my pragtig.

Die muurkuns is wel toegeverf met instandhouding van die mure en toe die vrouebeeld oorkant haar huis opgesit is, het ek gedink dis heel mooi!


Die beeld is onthoof, ontarm en amper ontvinger

Groot was my skok toe ek daar verby ry (ek kom nie meer so gereeld daar nie) en ek sien dat sy onthoof, ontarm en amper ontvinger is. Hoekom soveel verwoesting saai?

 

 

© 2019 Die/The Bronberger