Hier naby PDF Print E-mail
News - Briewe
Sunday, 27 September 2015 17:25
Untitled Document

Neels Roets van Garsfontein skryf:
Baie geluk met julle 13de bestaansjaar. Die Bronnie het vir ons ’n regte huisvriend geword en ons gesin kan nie wag vir elke nuwe uitgawe nie.

Ek is baie bly dat ek nou weer my Bronnie hier naby by die Boma slaghuis kan optel.

 

© 2019 Die/The Bronberger