Ons onthou Bob Round PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 27 October 2015 07:37
Untitled Document

Marjorie van Vuren van Faerie Glen skryf:
Na aanleiding van ‘‘n Terugblik: Mense wat nie meer met ons is nie’ in Die Bronberger se September-uitgawe:
Wyle Bob Round het in Shere gewoon. Behalwe vir sy troeteldiere wat saam gewoon het, was daar etlike wilde hasies in die omgewing. Hulle het Bob se bewegings waargeneem omdat hy ‘n broodvoorsiener was.

Ek deel met julle die skildery, waarin julle sal sien hoekom die hasies in hom belanggestel het.

 

© 2019 Die/The Bronberger