Wilhelm Schmidt van Cullinan skryf:
Baie dankie vir julle uitstekende publikasie. Dit is altyd ’n fees om te lees. En die verskeidenheid is prysenswaardig.
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za