Stof pla PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 27 October 2015 09:41
Untitled Document

Anoniem van Boschkop skryf:
Is dit regtig te veel gevra van motoriste om stofpaaie teen ’n slakkepas aan te durf sodat diegene wat langs daardie stofpaaie bly, nie asemnood kry van al die stof wat onnadenkende motoriste in hulle haas opjaag nie?

Groot asseblief, neem diegene buitekant jou toe motorvensters ook in ag wanneer jy weer ’n grondpad moet ry.

 

© 2019 Die/The Bronberger