Veels geluk PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 27 October 2015 07:41
Untitled Document

Fred Colling van Faerie Glen skryf:
Veels geluk dat jy jou 13de verjaarsdag kan vier. Ek sien jy word groter en mooier.

Al die adverteerders en getroue lesers, asook jou ma en pa lewer sulke mooi bydraes om ons gemeenskap ‘n gesogte en beter plek te maak dat ek ook nou jou hulp wil inroep.

Ek is ‘n oupa met mooi herinneringe en ek wonder waar en hoe kan ek gaan musiek maak en dus ook my bydrae lewer.

Ek is oom Fred wat in Maart 2014 en April 2015 in die Bronnie was. Bel my by 082-472-4883.

 

© 2019 Die/The Bronberger