Waar is Marius? PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 27 October 2015 07:42
Untitled Document

Elize Kruger skryf:
Ek is op soek na Marius Botha. Ek het sy foto in Die Bronberger Vol 10 No 6 van Februarie 2012 gesien (Goliat van Gat reusepampoenfees).

Ek het ‘n boek wat aan hom behoort en sal graag die boek wil terugbesorg. Indien u kontak met hom het, sal u asseblief my selnommer vir hom gee om my te skakel, aangesien ek besef dat sy persoonlike nommers nie sommer aan enigeen gegee word nie.


Die foto van Marius en Jolene Botha van Tierpoort was in Februarie 2012 se Bronnie

Dus vra ek vriendelik dat u my help met hierdie aangeleentheid. Dit sal opreg waardeer word. Bel my by 083-461-2402.

 

© 2019 Die/The Bronberger