Onnies bederf voor leerkragdag PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 27 October 2015 08:02
Untitled Document

Internasionale onderwysersdag is in Rayton gevier. Dié dag val op 5 Oktober, maar is op die dag wat die skole gesluit het, gevier.


Graad R leerlinge saam met die graad een juffies: Denise Steenkamp, links, en Jurina de Bruyn, regs

Laerskool Rayton se onnies is deur Kleuterland Kleuterskool in samewerking met Solidariteit se Rayton-tak bederf. Hulle het kolwyntjies gekry wat Gustaf van Tonder se ouma Trudie gebak het.


Skoolhoof Rudo Opperman saam met graad R leerlinge, Rosa van Nieuwenhuis en JJ van der Walt

Elke graad R leerling het die geleentheid gekry om onderwysers in die laerskool spesiaal te laat voel.

 

© 2019 Die/The Bronberger