Sanger ondersteun skaduwees PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 27 October 2015 08:04
Untitled Document

Sanger en liedjieskrywer Joe F, bekend vir treffers soos ‘Hou my vas’ en ‘Vliegmasjien’, het Laerskool Tygerpoort se sport-fondsinsameling gaan ondersteun.

Dié skool se eerstespan hokkie en -sagtebal dogters het in September as kelnerinne by The Grove se Spur-tak opgetree. Die dogters was die regte kelners se skaduwees in dié fondsinsameling- en geesvangprojek.


Van links na regs: Tegan de Beer, Carmi Wentzel, Aimee Vanwolleghem,
die sanger Joe F en Lene Hurter

 

© 2019 Die/The Bronberger