Basta met boelies PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 27 October 2015 08:05
Untitled Document

Laerskool Tygerpoort het in September ‘n projek teen boeliegedrag geloods. Elke klas het ‘n laken gekry waarop leerlinge hulle handafdrukke gemaak het om te bevestig dat hulle boeliegedrag afkeur.


Van links na regs: Allan-Lee Wildon, Tiaan Willemse, Marco van der Westhuizen, Line Janse van Rensburg en Henru du Preez


Van links na regs: Anushka van der Merwe, Jared Armstrong, Ane Coetzee, Emmeri Coetzee, Kailah du Plessis, Antonie Fourie en Xander Steyn

 

© 2019 Die/The Bronberger