Liedjiefees met skop Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 27 October 2015 10:07
Untitled Document

Elsabé Maré

Laerskool Rayton se Liedjiefees is vanjaar in Cullinan se ontspanningsaal aangebied. Dié geskiedkundige saal moes bespreek word om die ongeveer duisend toeskouers oor twee aande,
29 en 30 September, te kon huisves. Die tema was gewilde liedjies van weleer.


‘Rock ‘n roll’ het groot byval by die gehoor gevind


Dié leerders het ‘Sonbrilletjies’ opgevoer

 

© 2020 Die/The Bronberger