Geluk, oom Chris PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 24 November 2015 19:47
Untitled Document

Valerie Botes van Rayton skryf:
Dankie vir die wonderlike Bronberger.

Oom Chris Botes, wat ’n ou inwoner van Cullinan en Rayton is, vier sy tagtigste verjaardag op
22 November. Hy het in 1961 by De Beers in Cullinan begin werk.

In 1982 het hy na Rayton verhuis waar hy nog woon. Oom Chris het in 1991 by De Beers afgetree.

 

© 2019 Die/The Bronberger