Nog baie geskiedenis Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 22 December 2015 12:13
Untitled Document

Piet van der Walt van Moreletapark skryf:
Die November uitgawe van “Bronnie” is puik. Die artikel oor Brandbach was ’n lekker verrassing, dankie.

Ek gaan vir jou foto’s stuur van my oupagrootjie Daniël Cornelis Malan en sy vrou Martha en sy tweede vrou Martha Louisa Prinsloo.

Daar is nog heelwat geskiedenis en foto’s, veral oor die waterboordery oor bykans 57 jaar, as jy sou belangstel.

Ons het vir Piet laat weet dat ons beslis belangstel en in ‘n toekomstige uitgawe van Die Bronberger graag verder oor Brandbach, Jakkalsdans, Papkuilfontein en De Tweedespruit se mense sal wil berig. – Red

 

© 2020 Die/The Bronberger