Antwoord uit Nieu Zeeland Print E-mail
News - Briewe
Monday, 25 January 2016 22:12
Untitled Document

Maryna (Naude) van der Merwe van Nieu Zeeland skryf:
Ek het die inligting wat Sunette du Toit op julle blad gepubliseer het van die grafte nagegaan (‘Is dié dalk jou voorsate se grafte’ in Desember 2015).  

Dit moet familie wees van Lourens Johannes Benjamin Smit, gebore 21 September 1819, sterf 1 Julie 1891. Hy is op Kameeldrif, Pretoria begrawe.

Lourens JB Smit (b4c5d5e7f4) se ma was Susara Magdalena. Hy het die volgende kinders gehad: Lourens Johannes Benjamin Smit (b4c5d5e7f4g6); Susara Magdalena Smit (b4c5d5e7f4g8); Lourens J B Smit (b4c5d5e7f4g9); en Johannes L Smit (b4c5d5e7f4g10).

Sunette kan my direk kontak indien sy wil: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

 

© 2020 Die/The Bronberger