Soek Bronnies Print E-mail
News - Briewe
Monday, 25 January 2016 22:14
Untitled Document

Sandra Hugo van Montana skryf:
Goeiedag, Bronberger – ’n pragtige tydskrif! Lees elke woord! Ek het dit nou twee keer by my sus in Cullinan gekry. Is Die Bronberger in die Montana-omgewing ook beskikbaar? Geniet dit vreeslik baie! Sterkte!

Dankie vir jou geesdrif oor die Bronnie. Die verspreidingspunt naaste aan Montana is by die Padlangs restaurant in die Derdepark Winkelsentrum by die vierrigtingstop naaste aan die ‘Tshwane China Mall’ in Zambeziweg. – Red

 

© 2020 Die/The Bronberger