Wil Bronnie in die pos kry Print E-mail
News - Briewe
Saturday, 18 June 2016 15:52
Untitled Document

Gerda Palm van Erasmuskloof X3 skryf:
Ek bly in Erasmuskloof X3. Wat sal dit kos om Die Bronberger vir my te pos?

Ek geniet Die Bronberger so baie en mis hom elke nou en dan omdat ek nie altyd gereeld by van julle verspreidingspunte uitkom nie!

Hoor graag van julle in die verband

Dankie vir jou belangstelling in Die Bronberger. Ons het ‘n intekendiens vir mense wat buite ons gebied woon, maar dit is ongelukkig nie gratis nie en sluit poskostes, ‘n koevert en hanteringsfooi in. Stuur ‘n e-pos na This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it en ons sal vir jou ons intekenvorm stuur. – Red

 

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger