Dankie aan gemeenskap Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 23 August 2016 21:45
Untitled Document

Dawn Morrison van Cullinan skryf:
Ons bedank graag die gemeenskap. Danksy hulle ondersteuning en bydrae vier Prima Lux in 2016 sy tiende bestaansjaar in Cullinan. Ons sien uit na die volgende dekade en om deel te wees van die diamantdorp.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger