Bronnie is beste Print E-mail
News - Briewe
Monday, 26 September 2016 19:14
Untitled Document

Marie Hattingh van Rayton skryf:
Ons amper vier jaar in Rayton sou net nooit dieselfde kon wees sonder ons Bronnie nie. Ons kan nie wag dat dit op die rak is nie. Dit is voorwaar die beste plaaslike gemeenskapsnuus wat ek in my lewe ervaar het. Moet noem ek het al die land vol gebly en gewerk.
Baie dankie hiervoor en geluk met die verjaarsdag.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger