Avonture in ons kontrei Print E-mail
News - Briewe
Wednesday, 18 March 2009 05:30
Untitled Document Joan van Wapadrand skryf:
Min het ek geweet dat daar soveel avontuur aktiwiteite so naby aan die stad aangebied word. Baie dankie vir die samestelling van dié plekke in Februarie se Bronberger. Ek en my gesin gaan die inligting byderhand hou en beplan baie avonture vir die nabye toekoms.
 

© 2020 Die/The Bronberger