In ‘Leserslens’ plaas ons foto’s wat die aard en gevoel van die
Bronnie se verspreidingsgebied uitbeeld, soos gesien deur die
lens van ons lesers. Jy is welkom om jou foto’s te stuur aan
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
of om dit op ons Facebook-blad te plaas.

Dot Els Chalmers het dié foto aangestuur van haar
suster, Lena Botha, se ‘pragtige hoenderhaan’ op
Kleinfontein

Sonsopkoms op 5 Augustus oos van Pretoria
Foto: Ria Pieterse

“Sonkrag” noem Emma Koekemoer die toneel wat
sy langs die Boschkoppad afgeneem het

Leila Steyn wys hoe lente op Kaalfontein lyk

Brug oor die Boschkoppad
Foto: Emma Koekemoer

Twee tiptolle van Bashewa luister aandagtig of die lente met sy vrugte al
aankom
Foto: Gene de Lange

Emma Koekemoer
het dié
koedoevers op ’n wildsplaas naby Rayton
raakgeloop

Ria Pieterse
het die rugkant van
appelkoosbloeisels
van nader
bekyk
Alet Erasmus het gaan kyk hoe die voortydige lentebloeisels in die Bronberg-gebied lyk
en dié foto’s aangestuur |

Die geelbekneushoring voël is ’n effe
skaars besoeker
aan
Bashewa,
sê Gene de
Lange

’n Spatseltjie kleur in die winterveld
Foto: Alet Erasmus |