Buurman boer met plakkers Print E-mail
News - Briewe
Monday, 20 April 2009 11:24
Untitled Document

Keelvol van Bashewa skryf:
Kom kyk gerus hoe ’n eienaar ’n plot in Bashewa uithuur aan plakkers wat hom glo elkeen R300 ’n maand betaal vir ’n kaia.

Elke maand kom daar so enetjie by. Die eienaar bly in Grootfontein. Die plakkers rumoer en paartie omtrent elke dag dat die lawaai oor verskeie plotte heen trek.

Per toeval: My buurman twee plotte weg is in intensief nadat hy met ’n mes op sy plot aangeval is.

Dalk kan julle bietjie in die storie delf en uitvind watter soort persoon laat toe dat so iets gebeur.

Die plakkers/huurders is oorkant plot 47/46.

Ons werk aan ’n storie or dié probleem in ons gebied.- Red

 

© 2020 Die/The Bronberger