Op patrollie Print E-mail
News - Ons Omgewing
Friday, 17 August 2018 10:53
Untitled Document

’n Mens sien hulle deesdae oral op patrollie in Bronbergland se hoewegebied. Gene de Lange van Bashewa het (baie) nader kennis gaan maak met dié wyfievolstruis en meen dié groot voëls raak nou so volop in sy geweste dat jy hulle maar Bronberg-hoenders kan begin noem

 

© 2020 Die/The Bronberger