News -
Briewe
|
Friday, 07 December 2018 10:00 |
Untitled Document
Tjibbe Spoelstra van Mooiplaats skryf:
Ons is bloot nuuskierig – wat het van die luiperd-beeldjie op Nkwe se hekmuur geword? Waarvan was dit gemaak?

Dié foto van die ingang na Nkwe-Oord in Tierpoort is in 2015 geneem toe die
luiperd-beeld nog daar was
Foto: NotSoBigBen
|
|