News -
Briewe
|
Monday, 25 March 2019 05:07 |
Untitled Document
Con E Pietersen van Die Wilgers skryf:
Ek verwys na die artikel oor die Vlieënde Piering-padkafee in die Februarie 2019 uitgawe van
Die Bronberger.
Ek is 73 jaar oud en ’n gebore Pretorianer. Ek beskou Die Bronberger as ’n uitstaande publikasie en ’n ongelooflike bron van Pretoria se geskiedenis. Baie geluk en dank. |
|