Ontdek Bronnie Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 23 April 2019 14:32
Untitled Document

Eus de Clerk van Cullinan skryf:
Ons (ek en my eerste vrou) is pensioentrekkers en het so pas na Cullinan verhuis. Ons geniet elke oomblik daarvan. Die mense hier is vriendelik en daar is hope dinge om mee besig te bly.

Ek het julle tydskrif, Die Bronberger, ontdek, en vind dit baie interessant. Ek het by julle Facebook-groep aangesluit en foto’s opgelaai.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger