Nadine Bennett van Tierpoort skryf:
Die storie in Julie se Bronnie oor die mak bobbejaan wat oorlog toe is, is bitter interessant. Ek het dit geniet en skoon jammer gevoel vir die bobbejaantjie se bomskok-trauma. Ek was amper in trane gewees.
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za