Hartseer afskeid PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 19 August 2019 18:25
Untitled Document

Pamela, George, Salome en Naphtal by Ludwig’s Roses skryf:
Dis met baie groot hartseer dat ons die naweek moes afskeid neem van ons geliefde Rosie [die rooskwekery se Duitse Herdershond]. Baie dankie aan jou en sommer ook al die ander vriende wat so gereeld vir haar ’n lekker happie gebring het. Sy het julle almal so goed geken.

Die Bronnie se mense het Rosie baie, baie jare gelede leer ken toe ons maandeliks tydskrifte daar begin aflewer het. Ons sal dié innemende, oulike hond mis. – Red

 

© 2019 Die/The Bronberger