Strokies rol vir liefdadigheid PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Monday, 19 August 2019 18:45
Untitled Document

Curro Hazeldean het Mandeladag op 18 Julie saam met Kungwini Welsynsorganisasie gevier.
Die doel van die dag was herwinning en leerlinge het in 67 minute 40 000 papier-kasregisterrolle vir liefdadigheid afgerol.


So lyk dit as 40 000 kasregisterrolle afgerol word

Die afgerolde papier het na ‘n herwinningstigting gegaan en die plastiese rolletjie in die middel is ingegee om ‘n rolstoel te borg.


Afgerolde strokies is in sakke bymekaargemaak
Foto’s: Verskaf

 

© 2019 Die/The Bronberger