Uithou-ruiters presteer PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Monday, 19 August 2019 18:46
Untitled Document

Vier ruiters van Laerskool Tygerpoort is op 22 Julie vir die Gautengse Uithourit A-span gekies. Jana Joubert, Lienke Barnard, Iré Terblanche en Cara van der Walt gaan die nasionale rit van 60 km op 21 en 22 September by Louwna in Noord-wes doen.


Lienke Barnard


Jana Joubert

 

© 2019 Die/The Bronberger