Lentelens PDF Print E-mail
News - Rubrieke
Monday, 19 August 2019 18:55
Untitled Document

Bronnie-lesers het ‘n aantal besondere vroeë lente-foto’s aangestuur wat ons met graagte hier gebruik om dié seisoen van vernuwing uit te beeld.


Op 6 Augustus was dit duidelik dat die geelvinke en koraalbome al hoe meer kleur kry
Foto: Dolla Norman


Laurika van der Linde het dié perskebloeisels verewig


Marie Ziervogel sê dié Cullinanse perskeboom bloei jaarliks vroeg in Julie reeds
Foto: Roxanne Dehon


Katherine Burgess met perskebloeisels in die agtergrond op ’n plaas net buite Cullinan
Foto: Laurika van der Linde


Dis lente op sy vensterbank, sê Eus de Clerk


Die Janfrederikkie maak hom tuis in ’n boompie tussen die nuwe groen blare
Foto: Laurika van der Linde

 

© 2019 Die/The Bronberger