Beloning PDF Print E-mail
News - Briewe
Wednesday, 25 September 2019 07:17
Untitled Document

Hannes Davel van Rayton skryf:
Ons hondjie het op 15 Julie ongesiens uit ons bakkie-kap se venster gespring. Dit was in spitstyd verkeer by die kruising van die ou Bronkhorstspruit / Pretoria-pad en Rayton / Bapsfontein pad (Jan Ellis-vulstasie).


Die hondjie waarvoor ’n R1 000 beloning gebied word

Ons het ’n sterk vermoede iemand het hom opgelaai en self gehou of verkoop. Ons bied ’n beloning van R1 000 as iemand ons vermiste hondjie terugvind.

Bel Hannes: 072-992-5440 of Emmarentia: 082-224-8854.

Untitled Document
 

© 2019 Die/The Bronberger