Pad rig skade aan PDF Print E-mail
News - Briewe
Wednesday, 25 September 2019 07:18
Untitled Document

Heinz Trautman van die Rayton-omgewing skryf:
Die Nooitgedachtpad tussen die ou Cullinanpad en Rayton het so paar jaar terug ’n sement deel bo-oor die treinbrug gekry. Die firma wat dit gedoen het en die paaie administrasie doen egter min onderhoud op die pad.

Ná die ineenstorting van die Cullinan-gat, wat die verkeer op die ou Cullinanpad tot klein voertuie beperk het, het die Nooitgedachtpad ’n deurpad geword vir swaar voertuie.

 


Die agteruitgang van die pad

Die onderhoud op die pad is ongelukkig nie gereeld of voldoende genoeg om die verkeer op die pad te akkommodeer nie. Dit laat ons, as inwoners van die omgewing, met ’n pad wat ons voertuie meer skade doen as iets anders.

Untitled Document
 

© 2019 Die/The Bronberger