Het jy gehoor? / Have you heard? - Sep2019 PDF Print E-mail
News - Het Jy Gehoor
Wednesday, 25 September 2019 07:56
Untitled Document


Experience the life of a shelter animal by bunking with him or her for 24 hours at Wet Nose Animal Rescue Centre on 5 and 6 October. People who can’t sleep over can book a buddy to share a kennel with for the day. Registration for those who want to bunk with a buddy for 24 hours is from R200 to R550, depending on the size and luxury of the kennel. This includes a braai on the Saturday evening and a breakfast on the Sunday morning. Phone Wet Nose: 013-932-3941 or send an e-mail: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it .

~*~


Die Pretoria-Mannekoor bied ‘Songs of Joy’ aan op 13 Oktober om 2.30 nm by die NG Kerk, Oosterlig, op die hoek van Lea en Judith Straat, Waterkloof Glen. Van die bekendste mannekore, onder leiding van die wêreldbekende Suid-Afrikaanse dirigent, Richard Cock, tree op: Nylstroom-; Potchefstroom-; Alberton-; Randburg-; Oos-Rand-Mannekoor en die Ekurhuleni Male Pioneers. Kaartjies kos R150; R120 vir seniors en R50 vir skoliere. Skakel 082-892-4565.

~*~


Die volgende Windpomp handwerkmark is op 28 September van 8 vm tot 2 nm by Broodblik en Koffiepit op die R51 tussen Bapsfontein en Petit. Dié mark word elke laaste Saterdag van die maand gehou. Daar is ‘n verskeidenheid kraampies met eiesoortige ware, Boerbrood, pasteie en varsgebak. Bel Adele by 083-445-1608. Vind hulle by S26 0.336 E028 23.477.

~*~


The Hazeldean Farm Parkrun is a free weekly 5 km timed run. It starts every Saturday at 8 am at Hazeldean Farm, extension of Ridge Road, Hazeldean. It is entirely organised by volunteers. Send them an e-mail: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it . You can grab a post parkrun coffee at the Hazeldean Cowhouse Market.

~*~


CRAFTher is an arts and crafts workshop at Kungwini Welfare Organisation on 5 October from 9 am at plot 214 Lynnwood Road Extension, Zwavelpoort. Workshops include: Diamond dots (R170); embroidery (R220); acrylic for beginners (R220); Victorian tissue boxes (R200); and chalk paint (R200). Kits are included in the prices. The closing date for pre-booking is 3 October. Phone them at 012-940-0221 or 087-096-0134.

~*~


Ontmoet bekende omroepers van LM Radio en dans die vloer aan die brand met musiek van die 60s, 70’s en 80’s, verskaf deur Barney Armstrong, op 5 Oktober vanaf 6.30 nm. Dié Retro Rave is ter ondersteuning van Kinderwelsyn Tshwane (voorheen Pretoria Kinder- en Gesinsorgvereniging). Kaartjies kos R500 en sluit ‘n driegangmaaltyd in. Die Retro Rave is by Utopia Place, Lynnwoodweg, Equestria. Bel Hanlie by 012-460-9236 or stuur ’n e-pos: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it .

~*~


‘Comicon’ is die naam van Premiermyn Hervormde Kerk op Cullinan se basaar op 5 Oktober van
8 vm tot 3 nm. Daar gaan speletjies vir oud en jonk wees, sowel as vetkoek, pannekoek, skaapkerrie en rys, tuisgebakte brood, nagereg, gebak, groente, tombola, skyfskiet en ontbyt. Die Vrydagaand, 4 Oktober, is daar pap en kaiings. Bestel voor 2 Oktober. Bel Alta: 082-682-1252 of Dina: 082-410-6823.

~*~


Alternatiewe Afrikaanse ‘pop rock’ groep, Die Heuwels Fantasties, tree op 27 September op by Weiveld in Zwavelpoort. Hulle eerste plaat, ‘Die Heuwels Fantasties’ en tweede plaat, ‘Wilder as die Wildtuin’, het altwee goue status in verkope verwerf. Hulle derde album, ‘Alles wat Mal is’, het binne drie maande goue status bereik. Hulle gaan stukke doen uit dié plate en hulle vierde vollengte album, ‘Ja. Nee. Lekker’. Kaartjies kos R80. Weiveld is op die hoek van die Boschkoppad en Lynnwoodweg-verlenging. Skakel 071-471-6698.

~*~


Liedjieskrywer en sanger, Dewald Wasserfall, tree op 29 September op by The Cockpit Brewhouse in Oaklaan, Cullinan. Om te bespreek, skakel 066-270-9153.

~*~


Die Bapsfonteinse ‘parkrun’ is op Saterdae om 8 vm op die plaas Doringdraad, so 3 km buite die dorp. Dié is ‘n 5 km pretdraf of -loop en viervoetiges is welkom om deel te neem. Deelname is gratis en die dae word deur vrywilligers gereël. Stuur ‘n e-pos: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it . Bel Troskie by 082-558-6190 of Wilma by 083-292-5792. Geniet ‘n kuier en koffie in die plaaskafee ná die tyd.

~*~


Die Vaalbank Kontreimark is op 5 Oktober van 9 vm tot 3 nm by Slobs ‘n Snobs langs Wet Nose Dierereddingsentrum op die Ou Bronkhorstspruitpad. Daar gaan ‘n verskeidenheid kraampies vanuit die plaaslike gemeenskap wees. Vir meer inligting, stuur ‘n WhatsApp: 081-271-2300.

~*~


‘Optog! O, my Folk!’ is die naam van ‘n opvoering met Koos Kombuis, Herman Kleinhans, Bottomless Coffee Band en Johrné van Hussteen (voorheen van dDisselblom) op 30 September vanaf 8 nm by Atterbury Teater. Die musiek-regisseur is Matthys Maree. Kaartjies kos R180. Die teater is in Daventrystraat 4, Lynnwood Manor. Skakel 012-942-5951.

~*~


MoveX, the exhibition showcasing everything movement related, is on 11, 12 en 13 October at the Cullinan Sport Grounds. Industries that will be showcasing range from fitness gyms, bodybuilding, running and cycling to cross fit, warrior race, iron man, boxing and martial arts. Phone Vincent van der Merwe at 082-572-3971 or Adele Roberts at 082-339-1834.

~*~


There is a Led Zeppelin Tribute at the Rockwood Theatre on 2 October from 8 pm. Who better to pull off the ultimate tribute show than some of SA’s Rock n Roll legends: Cito from Wonderboom; Chris from Black Cat Bones/Boargazm; Werner from Jesse Clegg; Neil from Prime Circle; and Jason from Van Coke Kartel/Lost & Found. Tickets cost R150. The theatre is on the corner of Garstfontein Road and Netcare Street, Moreletapark. Contact them at This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it or 012-368-1555.

~*~


‘n Blommefees word op 28 September by Langs Die Spoor Kwekery by Cullinan Junction, Hotelstraat 4, Cullinan gehou. Kaartjies kos R70 en sluit ‘n vetplant en vermaak in. Vir meer inligting bel Gert en Petro Nel: 084-551-4192.

~*~


Akteur, sanger, kitaar- en tromspeler, Jacques Mouton, tree op 29 September op by Rafters. Toegang is gratis. Skakel 082-600-3469 of 071-610-2132. Rafters is op die hoek van Blesbokstraat en Garstfonteinweg-verlenging, oorkant Mooikloof.

~*~


The next two ‘I ♥ CULLINAN Markets’ are on 22 September and 20 October in Oak Avenue, Cullinan. Visitors can look forward to a variety of flea market stalls. Book your stall at Kat Behrens: 084-579-1803.

~*~


Die volgende Bospraatjies is op 26 September om 6.30 nm by Safari in Lynnwoodweg 340, Die Wilgers. Die spreker is dr PJ (Slang) Viljoen en hy praat oor jagvoëls, patryshonde en bewaring. ‘n Lewendige demonstrasie met patryshonde sal by die byeenkoms gehou word. Toegang is R50. Stuur vir Rian Swiegers ‘n e-pos: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of bel hom: 083-226-6861.

~*~


The Kaia Manzi Mountain Bike Race is on 28 September at Kaia Manzi Resort, Bronkhorstspruit. The route is situated on the most eastern tip of the Magaliesberg mountain range. Some tracks of the Kungwini MTB Park will be used in conjunction with gravel roads and cattle paths. The 60 km, with 837 m elevation gain, starts at 6.45 am and entry is R230. The 30 km route, with 431 m elevation gain, starts at 7.30 am and costs R170. There is a 10 km ride that kicks of at 8 am at R110 and a 6 km ride at 8.10, which costs R60. For race village, accommodation, food and general information, contact Kaia Manzi: 071-851-1346. For event specific enquiries, e-mail: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it .

 

© 2019 Die/The Bronberger